My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2.  Liezl Dreyer

My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2

Por Kaz Campbell, Liezl Dreyer (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

Leer om sigwoorde Boek 2  te lees vir Beginner lesers. Boek 2 het meer as 100 bladsye met kleurvolle en interessante fotos van Troeteldiere, klere, speelgoed, Werke, Nommers, gevoelens en posisies en hul ooreenstemmende woorde. Dit is die tweede Boek in die My Monster leer lees Reeks. Werk deur hierdie reeks van boeke en jy sal in staat wees om jou kind te leer lees en hulle n massiewe voorsprong gee. Daar is 3 Sig Woord boeke in Vlak 1 (enkel woorde en fotos) en elke boek dek 7 verskillende gebiede. Die boeke in die leer om te lees reeks is almal getel, so begin by Boek 1 en hou aan werk deur hulle. Vlak 2 boeke (daar is ook 3 boeke op hierdie vlak) wat ook sigwoorde bevat, maar in plaas van n enkele woorde, is hulle gekombineer in kort frases en eenvoudige sinne. n Foto vergesel elke frase of sin ... wat dit makliker vir jou kind maak om te lees.

Liezl Dreyer