Sing Ons Nou Van Kersfees.  Petro Ebersohn

Sing Ons Nou Van Kersfees

Por Michael D Young, Petro Ebersohn (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

Kersliedere gee die gees van Kersfees weer soos niks anders kan nie, en  Sing ons nou van Kersfees gee lewe aan geliefde Kersliedere soos nog nooit tevore nie. Stap in die voetspore van die goeie koning Wenceslas. Ervaar van nuuts af die klokke op Kersdag. Reis saam met n soldaat wat sy stem verloor het, wanneer hy deel word van die wonderwerk van Stille Nag. Ervaar al hierdie, en nog meer, in die innige, onderhoudende verhale wat bygedra is deur n groep skrywers vanoor die hele V.S.A., wat saamgespan het vir n goeie doel.* Die versameling, wat 25 verhaaltjies bevat, een vir elke dag tot en met Kersdag, staan op die punt om n nuwe Kerstradisie vir jou en jou gesin te begin! * Alle inkomste uit die verkope van die boek word geskenk aan die nasionale Downsindroomvereniging van die V.S.A.   

Petro Ebersohn

  • Editorial:
  • Klingenberg Press
  • ISBN:
  • 9781633394278
  • Idioma:
  • Euskera
  • Tamaño:
  • Kb
  • Publicado:
  • Marzo 23, 2016
  • Ficción General