Die Woudties Bou 'n Boomhuis.  Elrika Keyser

Die Woudties Bou 'n Boomhuis

Die Woudties

Por Francois Keyser, Elrika Keyser (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

Welkom in die wereld van “Die Woudties” “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. "Die Woudties" boeke is almal geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms na ons omstandighede moet kyk van 'n ander oogpunt om dinge meer duidelik te kan sien. In hierdie boek leer die Woudties om hulle blyplek te waardeer. Dit is soms so maklik om te dink die lewe sal beter wees op ‘n ander plek , terwyl ons eintlik net ons perspektief moet verander… Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".

Elrika Keyser

  • ISBN:
  • 9781507118894
  • Idioma:
  • Tamaño:
  • Kb
  • Publicado:
  • Diciembre 27, 2020
  • Ficción Juvenil