Passievol Oor Aandele:  Die Kitsgids Tot Belegging Op Die Aandelemark.  Zelna Naudé

Passievol Oor Aandele: Die Kitsgids Tot Belegging Op Die Aandelemark

Por Alex Uwajeh, Zelna Naudé (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

***Neem kennis:  Hier is 'n basiese gids tot beleggings op die aandelemark – vir beginners *** Jy kan slegs soveel ure werk en soveel verdien as 'n werknemer.  Daar is egter geen beperking op hoeveel geld jy kan maak op die aandelemark nie, behalwe die perke wat jy vir jouself stel.  Jy kan jou rykdom bou en die toekoms waarvan jy nog altyd gedroom het bereik deur weldeurdagte en goed gemoniteerde beleggings. Hierdie boek sal jou wys hoe om blywende sukses in die aandelemark te bou. 

Zelna Naudé