Die Woudties Speel Wegkruipertjie.  Alma Pretorius

Die Woudties Speel Wegkruipertjie

Por Francois Keyser, Alma Pretorius (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

Agterblad: Welkom by die wêreld van “Die Woudties".  “Die Woudties” is ‘n kinderboek reeks waarvan elkeen ‘n unieke storie vertel omtrent die avonture van vyf woud diere. In hierdie boek van “Die Woudties” reeks, leer Woudie Woudman die maatjies alles omtrent kamoeflering en hoe om dit uit te oefen. Watter van die maatjies sal die beste doen met kamoeflering? Francois was geïnspireer deur sy oudste dogter om “Die Woudties” boek reeks te skryf. “Die Woudties” is van Engels na Afrikaans vertaal en staan bekend as “The Junglies” in engels. Om meer omtrent “The Junglies” en Francois te leer, besoek asseblief sy webblad by http://www.francoiskeyser.net of besoek “The Junglies” se Facebook bladsy by www.facebook.com/tigerloseshisstripes

Alma Pretorius

  • Editorial:
  • Babelcube Inc.
  • ISBN:
  • 9781071507742
  • Idioma:
  • Tamaño:
  • Kb
  • Publicado:
  • Diciembre 30, 2018
  • Ficción juvenil / General