Fluistering In Die Wind.  Liezl Dreyer

Fluistering In Die Wind

Por Paul Zunckel, Liezl Dreyer (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

Boekbeskrywing: Stap in die bose wêreld van mensehandel, waar korrupte amptenare, werkloosheid, armoede,gierigheid en mag n rol speel. n Gesin word deur ontvoering uitmekaar geskeur. n Kind wat in die middel van die nag gesteel word, n ma wat in slawerny ontvoer en verkoop is, en die wêreld van sekshandel. Die soektog na die kind en vrou verskuif van die oewer van die magtige Zambezi tot diep in die Afrika-bos, na die onderwêreld van Johannesburg, Suid-Afrika.

Liezl Dreyer

  • Editorial:
  • Babelcube Inc.
  • ISBN:
  • 9781071532676
  • Idioma:
  • Tamaño:
  • Kb
  • Publicado:
  • Diciembre 29, 2019
  • Suspenso y Triller

Otros títulos de Paul Zunckel