Uitbarsting.  Leane Rokebrand

Uitbarsting

Katerina Carter bedrog-misdaadromanreeks

Por Colleen Cross, Leane Rokebrand (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

Somtyds is dit beter om die verlede begrawe te laat... Bedrogondersoeker, Katerina Carter se uitstappie na ? geïsoleerde eiland ontbloot ? misterieuse 1920s okkult , geheime gange en gerugte van goue skatte. Die Aquarian Foundation se misterieuse geheime is verlore in die sand van tyd, maar ? onheilspellende misdaad lê diep onder in die water. Kat ontbloot ? afgryslike waarheid wat een moordenaar ten alle koste sal beskerm. Om die geheim bloot te lê, sal die moordenaar weer laat toeslaan en net sý kan die moordenaar keer. As sy gelukkig is, sal sy met haar lewe ontsnap, maar het haar geluk reeds uitgehardloop? ? Meesleurende psigologiese riller wat jy met die ligte aan sal wil lees!

Leane Rokebrand