Die Manewales Van Thomas Die Kat.  Bianca Bunge

Die Manewales Van Thomas Die Kat

Por Linda M. Henderson, Bianca Bunge (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

Thomas die pragtige kat gaan op n reis deur sy omgewing, en is verbaas oor wat hy ontdek. Hy ontmoet n colliehond, n lam, n valk, n wit perd, n tier, n leeu, n olifantfamilie, en n uil. Maar omdat hy nie besef dat hy regtig n kat is nie, het elke ontmoeting hom laat wonder of dit die soort dier is wat hy bedoel was om te wees. Uiteindelik, vertel n wyse uil vir hom die waarheid. Jou kinders sal hulle verlustig in die nuwe avontuur van Thomas en begin nadink saam met Thomas, wie hulle ook bedoel was om te wees as hulle ouer word!

Bianca Bunge

  • Editorial:
  • Babelcube Inc.
  • ISBN:
  • 9781071553824
  • Idioma:
  • Tamaño:
  • Kb
  • Publicado:
  • Diciembre 29, 2019
  • Ficción Juvenil

Otros títulos de Linda M. Henderson