Die Klein Rooi Brandweerwa.  Bianca Bunge

Die Klein Rooi Brandweerwa

Por Linda Henderson, Bianca Bunge (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

Die Klein Rooi Brandweerwa het n gelukkige lewe gehad- tot eendag, toe twee nuwe brandweerwaens in sy motorhuis inry. Hy was seker dat hy nie meer verlang of nodig sou wees nie. Dit het hom baie hartseer gemaak. Maar toe eendag, was daar n brand in sy rustige dorpie. Vind uit wat gebeur met die klein brandweerwa. Hierdie verhaal sal jou kleintjie (ouderdomme 3-5) wys dat selfs wanneer iets sleg gebeur, kan daar nogsteeds n gelukkige einde wees!

Bianca Bunge

  • Editorial:
  • Babelcube Inc.
  • ISBN:
  • 9781071557556
  • Idioma:
  • Tamaño:
  • Kb
  • Publicado:
  • Diciembre 29, 2019
  • Ficción Juvenil

Otros títulos de Linda Henderson