Het Jy Gehoor Daar Gaan Pryse In Die Hemel Uitgehandig Word?.  Delaney Hall

Het Jy Gehoor Daar Gaan Pryse In Die Hemel Uitgehandig Word?

Por Bernard Levine, Delaney Hall (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

As God al die glorie wat op ons wag aan ons bekend moet maak, sal dit ons verstand te bowe gaan.  Watter pryse sal jy in die hemel ontvang?  Gaan jy n prys ontvang?  As jy die Here Jesus getrou gedien het, sal hierdie n tyd van groot lofprysing wees omdat jy wonderlike belonings sal ontvang. 

Delaney Hall