Verhale Van Erana.  Jamelia Khacham

Verhale Van Erana

Por A L Butcher, Jamelia Khacham (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

Verhale van Erana: Mites en Legendes In n wêreld waar magie onwettig is, en elwe wat verslaaf is, durf jy die verhale van ouds hoor? Vyf verhale van mite, towery en monsters Die Maan op die Water: die verhaal van liefde tussen n godin en n vegter en die verskriklike vloek wat dit meegebring het. Die Verhaal van Treyna die Geliefde: Wanneer n sterflike vrou agtervolg word deur twee mededingende gode, word die hemel selfs deur towery bewerk. Storm-Gebore: n Eensame towenaar vind geselskap met n wese van die storm, maar towery vra n prys, watter prys sal dit wees? Die Blou Fles: n les om aandagtig na instruksies te luister, anders maak jy n verleentheid. Die Legende van Eliana: n verhaal van n nimf en n padda, jaloerse magie en skuld terugbetaal.

Jamelia Khacham