Nuwe Wese.  Delaney Hall

Nuwe Wese

Por Gilbert N. Adimora, Delaney Hall (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

In hierdie boek sal jy onthullende hoofstukke vind:  As Daar Iemand In Christus Is, Verplaas Na God Se Koninkryk, Jy En Die Heilige Gees, Gawes Van Die Heilige Gees, Geheilig En Geregverdig, Lewe In Die Gees, n Lewe Van Toewyding, n Lewensverbond Met God. Dan is daar n ander pertinente vraag wat jy jouself moet afvra alvorens ons met hierdie studie begin, "Glo jy dat jy n Christen is?".  Daar is n fout wat tussen Christene al vir eeue gemaak word dat hulle Christene is omdat hulle tot n Christelike denominasie behoort of in n Christelike familie gebore is.  Niks kan egter verder van die waarheid af wees as dit nie.  Die Skrif sê iets wat baie interessant is - n Christen is n nuwe wese.  As jy regtig n Christen is, wanneer het jy n nuwe wese geword?  En waar is die vrugte??  Prof. Gilbert Adimora

Delaney Hall

  • ISBN:
  • 9781071580820
  • Idioma:
  • Tamaño:
  • Kb
  • Publicado:
  • Diciembre 27, 2020
  • Religión

Otros títulos de Gilbert N. Adimora