Die Manewales Van Thomas Die Kat: Thomas En Die Goue Kelk.  Bianca Bunge

Die Manewales Van Thomas Die Kat: Thomas En Die Goue Kelk

Por Linda Henderson, Bianca Bunge (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

Thomas die kat is 'n nuuskierige maar slaperige kat wat op die avontuur van 'n leeftyd gaan. Hy word deur die tyd na 'n ou dorpie vervoer. Toe, uit pure nuuskierigheid, volg Thomas twaalf spraaksame reisigers, wat blykbaar na 'n baie wyse onderwyser luister. Of jy nou 'n seuntjie of meisie is, ma of pa, of ‘n kat soos Thomas, wat volgende gebeur sal jou beide verstom en verbaas! Sluit aan by Thomas terwyl hy 'n waarlik aardskuddende ontdekking maak!

Bianca Bunge

  • Editorial:
  • Babelcube Inc.
  • ISBN:
  • 9781667435930
  • Idioma:
  • Tamaño:
  • Kb
  • Publicado:
  • Diciembre 26, 2021
  • Ficción Juvenil

Otros títulos de Linda Henderson