Wanneer Jy Bid, Stuur God Engele.  Delaney Hall

Wanneer Jy Bid, Stuur God Engele

Por Bernard Levine, Delaney Hall (Traductor)

Formato: EPUB  
Protección:Watermark
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

Moenie die vele geleenthede mis wat jy het om vir jouself skatte in die hemel te vergader nie. Wanneer jy Sy teenwoordigheid betree met lofprysing, betree Hy jou omstandighede met krag. As jy die beste ding vir jou lewe wil doen ... Bid! Gebed is die kragtigste wapen wat ons het, Gebed is die enigste ding wat situasies verander. Gebed skep geleenthede. Gebed sal jou na lande en plekke neem waar jy nie n paspoort nodig het nie. Gebed sal goeie dinge laat gebeur. Wat die oog nie sien en die oor nie gehoor en in die hart van die mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet. 1 Korinthiërs 2:9 Onthou ... God se magtige krag is net n gebed ver!

Delaney Hall